Leë eenhede by ouetehuise vervalle
Opknappings onderhewig aan begroting
Die vertragings wat ondervind word met die plasing van nuwe huurders word toegeskryf aan vorige huurders se uitstaande skuld.
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het ontken onbewoonde eenhede in twee staatsbeheerde tehuise vir bejaardes in Windhoek staan reeds jare lank leeg. Die ministe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie