’n Museum vir oud en jonk

Met meer as 4 000 artefakte
Alles onder een dak; van prehistoriese olifantbene, die Khoisan, trekarbeiders, die eerste diamantvonds tot die huidige moderne myn.
Tanja Bause
“Die Jasper House Museum is na die eerste algemene mynbestuurder en na die mooi rooi klippies, wat oral langs die rivier en in die dorp rondlê, vernoem,” het Garaldine Kavari,
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer