PAS IN: Vier dring deur na Kapana-kompetisie se finaal
Vier deelnemers het van die sentrale rondte van die Nedbank Kapana Cookoff-kompetisie deurgedring na die nasionale kompetisie. Rauha Simon, Ester Silas, Eliakim Amunyela en Hasheni Mandume sal op 26 Augustus in die finale rondte deelneem.
Dié kompetisie poog om die standaard van plaaslike “tweevingerete’ te verbeter en sy sjefs te bemagtig deur hulle ’n kans te gee om ’n besigheid uit kapanaverkope te skep.
Bron: Facebook/Nedbank Namibia

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie