No Image Caption

Stapgeleentheid vir hondeliefhebbers

Iréne-Mari van der Walt
Die Windhoek DBV nooi diereliefhebbers om op Saterdag 2 September hul troeteldiere te vier met 'n stapgeleentheid by Avis Dam. Of dit 'n brakkie of 'n rasegter woefie is wat jou dae verhelder, almal word genooi om deel te neem. Selfs diegene wat nie 'n vierpootvriend het nie kan met een van die DBV se stap. Registrasievorms kan per e-pos by [email protected] bekom word. Die eerste 50 om te registreer ontvang 'n geskenkpak.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer