Tiener enigste broodwinner in familie
Sorg vir broers, susterskind
Haar daaglikse stryd om net die basiese sorg vir almal te verseker, het vererger nadat haar ouma wat hul steunpilaar was, in Oktober verlede jaar gesterf het.
Delani Oxurus (19), ’n inwoner van die informele nedersetting Promise Land op Okahandja, is op haar jong ouderdom die enigste broodwinner vir haar twee jonger broers, haar tweeja
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie