Foto Nasionale Argief van Namibië
Foto Nasionale Argief van Namibië

#PasIn: Parlement onthou Hornkranz-slagting

Jemima Beukes
Die Speaker van die Nasionale Vergadering (NV), Peter Katjavivi, het vanmiddag die parlement herinner dat 12 April die gruwelike aanval op Hornkranz in 1893 deur die Duitse Schutztruppe, onder leiding van Curt von Francois, herdenk.

Gedurende die aanval op die nedersetting van Kaptein Hendrik Witbooi is vroue, kinders en baie van die mans dood.

"Daardie gebeurtenis is een van die tragiese hoofstukke in die annale van ons geskiedenis. Ons sal voortgaan om die opofferinge en die uiteindelike prys te eer wat ons mense vir ons vryheid en onafhanklikheid betaal het."

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!