Covid-19 nou 'n endemiese siekte
Die status van die wêreldwye COVID-19-uitbreking is deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) van 'n pandemiese na 'n endemiese siekte aangepas. President Hage Geingob het tydens die aankondiging van die jongste Covid-19-regulasies gesê Namibië se herstelkoers staan tans op 97%, terwyl die sterftekoers 2,5% is. Teen gister het die land 222 aktiewe gevalle gehad.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie