Dialisesentrum bring nuwe hoop
Jaarliks meer as N$100 miljoen vir dié dienste bewillig
Sedert sy voltooiing in Julie het die eenheid reeds meer as 65 pasiënte behandel, waarvan 35 nuwe pasiënte is.
Toe Ester Shityeni haar ses maande oue baba geborsvoed het, het sy geen idee gehad dat sy 'n chroniese niersiekte (CKD) in die gesig staar wat haar in 'n dialise-eenheid
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie