inent
inent

Digitale inentingsertifkaat binne 2 weke goedgekeur

Henriette Lamprecht
Die Covid-19 digitale inentingsertifikaat vir Namibiërs wat ten volle ingeënt is, kan uiteindelik uitgereik word. Volgens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is die Trusted Vaccines-platform gereed en toegerus met 'n funksie waarmee gebruikers inligting en foto's van hul inentingskaart en paspoort vir goedkeuring deur die ministerie kan indra. Reisigers moet egter seker maak om die nodige dokumente ten minste twee weke voor hul beplande reisdatum op te laai, om die ministerie genoeg tyd te gee om die sertifikate goed te keur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!