• Tuisblad
  • Gesondheid
  • Entstof teen servikale kanker eersdaags deel van immuniseringsveldtog vir meisies
HPV VACCINE
HPV VACCINE

Entstof teen servikale kanker eersdaags deel van immuniseringsveldtog vir meisies

Henriette Lamprecht
Die kabinet het die groenlig gegee vir die aankoop en bekendstelling van die Menslike Papilloma Virus (HPV)-enstof as deel van die nasionale uitgebreide immuniseringsveldtog om aanvanklik 10% (39 511) meisies in die ouderdomsgroepe nege tot 14 jaar teen servikale kanker in te ent. Die entstof sal oor die volgende drie jaar deel van die program vorm om 70% van die geteikende bevolking in te ent.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!