Inwoners moeg van stank by kliniek
Gesondheidsgeriewe moeilik bereikbaar
Die Kavango-Wesstreek se gesondheidsorggeriewe gaan gebuk onder talle uitdagings, veral by die Katjinakatji-kliniek.
Inwoners van Katjinakatji in die Kavango-Wesstreek het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste daarvan beskuldig dat hy versuim het om ’n stukkende rioolstelsel by
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie