Foto argief
Foto argief

Malariagevalle neem toe

Kristien Kruger
Daar is tussen 4 November en 15 Desember, 2 210 malariagevalle dwarsoor die land aangemeld met sowat 265 ernstige gevalle en nege mense wat dood is. Dit is volgens inligting wat deur die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste verskaf is. Minstens 16 gebiede het die epidemiese drempel oorskry en staar tans uitbrekings in die gesig. Eenhana word die meeste geraak met 661 gevalle; Okongo volg met 336; en ander gebiede wat geraak word sluit in Outapi, Engela, Nkurenkuru, Oshikuku, Omuthiya, Oshakati, Onandjokwe, Tsumeb, Rundu, Okahao, Tsandi, Ncamagoro, Nyangana en Andara. Die gesondheidsministerie het alle Namibiërs en reisigers in die noordelike en noordoostelike streke versoek om die nodige voorsorgmaatreëls teen malaria-infeksies te tref.

Kommentaar

Republikein 2025-01-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 18° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 23° | 34° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 18° | 24° Swakopmund: 17° | 19° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 24° | 36° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 17° | 26° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 18° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 34° Lubumbashi: 16° | 21° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 18° | 25° Lilongwe: 18° | 23° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 19° | 30° Durban: 20° | 27° Johannesburg: 16° | 30° Dar es Salaam: 25° | 33° Lusaka: 18° | 22° Harare: 16° | 23° #REF! #REF!