'n Leweroorplanting sy enigste kans op oorlewing

Baba Jayden het net maande oor
Nadat hy met biliêre atresie gediagnoseer is, sal die tien maande oue baba dalk nie leef om sy eerste verjaardag te sien as hy nie 'n nuwe lewer kry nie.
Yandi Du Plessis
Jeanette Diergaardt - Die tien maande oue Jayden Groenewaldt is op 21 April met biliêre atresie gediagnoseerDit is ’n seldsame siekte waar die galbuis wat die gal van die lewer
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer