BREAKING NEWS_04062021
BREAKING NEWS_04062021

Namibië toets vir nuwe variant

Henriette Lamprecht
Weefselmonsters word tans by die Universiteit van Namibië se laboratorium getoets vir die nuwe Covid-19-variant wat vandeesweek in Botswana aangeteken en ook reeds in Suid-Afrika identifiseer is. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, is 37 weefselmonsters na die laboratorium gestuur om vir die BA-4 en BA-4-variant te toets.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer