BREAKING NEWS_04062021
BREAKING NEWS_04062021

Nuwe gevalle styg tot 114

Gister is 114 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 9,5%. Die nuwe gevalle sluit 24 leerlinge waaronder 21 in WHS, twee studente, een gesondheidswerker en vyf onderwysers in. Uit die 25 gevalle in Lüderitz is 22 by De Beers werksaam. Die aktiewe gevalle staan tans op 448 waarvan drie in die hospitaal is. Geen van die pasiënte is in die ICU nie.Tot op hede het 472 412 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 402 011 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 98,5% en die totale getal sterftes bly op 4 022.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!