Ondersteun MS-stryders
Jy kan jou deel doen vir Namibiërs wat met veelvuldige sklerose (MS) saamleef deur N$250 direk in die Multiple Sclerosis Namibia se bankrekening in te betaal en boonop die kans te staan om ’n geskenkbewys ter waarde van N$8 000 te wen vir ’n wegbreek by verkose Gondwana-lodges. Stuur jou bewys van betaling met jou naam, van en MSNG na [email protected]. Die wenner word op 31 Mei tydens die vereniging se jaarlikse pretloop en op hul Facebookblad bekend gemaak. Foto Gondwana
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie