\'Ons gee om\'

Henriette Lamprecht
Die Woermann Brock We Care Trust het koesterpakkies vol bederf vir persoonlike higiëne by die Katutura-hospitaal in Windhoek aan behoeftiges uitgedeel. 'n Duisend versorgingspakkies het onder meer seep, waslappe en maskers bevat, terwyl 'n verdere 200 ook babadoeke in gehad het. Volgens me. Rebecca Woermann, voorsitter van die trust, is persoonlike higiëne veral vir pasiënte baie belangrik. Die trust ondersteun organisasies wat aktief betrokke is om dié in nood te help.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!