PAS IN: Einde van die uitbreek van Kongokoors
Die Minister van Gesondheid, Dr. Kalumbi Shangula, het vanoggend amptelik die einde van die uitbreek van die Krim-Kongo-hemorragiese koors (KKHK) aangekondig, wat verlede maand die lewe van een persoon geëis het. Hy het die aankondiging gemaak tydens die bekendstelling van die nasionale geïntegreerde siektebewakings-reaksie-tegniese riglyn in Windhoek vanoggend.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie