NUUSBREKER
NUUSBREKER

#PAS IN: Inwoners met raar siektes gesoek

Henriette Lamprecht
Die Namibiese Alliansie vir raar siektes (NARD) doen ’n beroep op individue en groepe wat deur raar siektes in die land graak word om met hulle in verbinding te tree. NARD is ’n gesamentlike poging deur die Kankervereniging van Namibië (CAN), Multiple Sclerosis Namibia (MS) en die Okanti Stigting om ’n platform te gee aan onder meer uitdagings wat ervaar word en om die gesondheidsopsies van betrokkenes te verbeter. Stuur ’n e-pos aan [email protected] of skakel vir Bianca by 081 142 3543.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!