Die Windhoek Sentrale Gevangenis.
Die Windhoek Sentrale Gevangenis.

PAS IN: NCS bevestig uitbreking van waterpokkies in tronk

Kristien Kruger
Die kommissaris-generaal van die Namibiese Korrektiewe Dienste, Raphael Hamunyela, het aan Republikein bevestig dat daar 'n uitbreking van waterpokkies by die Windhoek Sentrale Gevangenis plaasgevind het. Die uitbreking is in die afdeling vir beskuldigdes wat op verhoor wag en nog nie skuldig bevind is nie. Daar is sowat 200 mense in hierdie afdeling en diegene wat in die hof moet verskyn vir hul sake, kan tot verdere kennisgewing nie verrigtinge bywoon nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!