Die Windhoek Sentrale Hospitaal. FOTO ARGIEF
Die Windhoek Sentrale Hospitaal. FOTO ARGIEF

Pasiënt verwurg glo medepasiënt in isolasiekamer

Ma se saak vir bemiddeling verwys
Die man was na bewering in 'n fisieke onderonsie met 'n medepasiënt in 'n afsonderingskamer in die eenheid vir geestesgesondheid betrokke.
Rita Kakelo
’n Bedroefde ma het haar tot die hof gewend nadat haar 30-jarige seun met geestesprobleme na bewering deur ’n medepasiënt verwurg is.

Mathilde Gaingos, ’n skoonmaker, dagvaar die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) vir N$750 000 ná die dood van haar seun, Petrus Gaingob, nadat hy in 2022 by die Windhoek Sentrale Hospitaal se eenheid vir geestesgesondheid opgeneem is.

Die saak is vir bemiddeling vir 20 November vasgestel met Jacomina Jacobs wat as bemiddelaar sal optree. Die eiser (Gaingos) en die verweerder (MoHSS) moet teen onderskeidelik 11 en 13 November bemiddelingsopdragte van drie bladsye elk indien.

Beide partye tesame met hul regsverteenwoordigers – Francois Bangamwabo vir Gaingos en Panderee Kamarenga vir die ministerie – moet in persoon die bemiddelingsessie bywoon.

Luidens hofstukke sal ’n tolk Gaingos ondersteun, met die bemiddeling wat voltooi word met ’n verslag wat teen 5 Desember ingedien moet word.

Gaingos het vanjaar haar eis vir skadevergoeding vir die dood van haar seun ingedien, met die gesondheidsministerie wat nog nie op haar eis gereageer het nie. Volgens die besonderhede van die eis was Gaingob in ’n fisieke onderonsie met ’n medepasiënt in ’n afsonderingskamer in die eenheid betrokke, wat tot sy dood deur middel van verwurging gelei het. Gaingob is op 15 Augustus 2022 in die eenheid vir geestesgesondheid opgeneem.

“Die nadoodse ondersoek het die oorsaak van sy dood bepaal as versmoring weens verwurging,” lui die hofdokumente.

Die dokumente sê voorts Gaingob se liggaam is eers deur hospitaalpersoneel tydens hul mediese rondtes die oggend ontdek.

“Die liggaam was koud en sonder ’n pols.”

Dit dui volgens Gaingos op nalatigheid in toesighouding deur die mediese personeel in die hospitaal.

Die nadoodse ondersoek wat deur dr. Soraya Podewiltz uitgevoer is, het verskeie klein kneusplekke aan die voorkant van sy nek gevind, asook bloeding op die brein, frakture aan beide kante van die basis van die skedel, bloedophopings in die nekspiere, insluitend die tongbeen (hyoid bone). Laasgenoemde is aan die voorkant van die nek geleë wat die tong ondersteun en speel ’n sleutelrol om te kan praat en sluk.

Die bevindinge dui op veelvuldige beserings en bloeding in die kop- en nekarea, wat waarskynlik aan trauma toegeskryf kan word.

Gaingos sê in haar verklaring die verlies van haar seun het haar beduidende emosionele nood en finansiële laste veroorsaak. Daarom soek sy geregtigheid van diegene aan wie se sorg hy toevertrou is.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2025-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 865.86/OZ UP +0.86% | Copper US$ 4.33/lb DOWN -0.0027 | Zinc US$ 2 770.00/T DOWN -1.52% | Brent Crude Oil US$ 75.91/BBP DOWN -0.01 | Platinum US$ 1 007.54/OZ UP +0.66% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 30° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 19° | 27° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 32° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 14:54, High tide: 08:30, Low Tide: 02:00, High tide: 21:12 Swakopmund: 18° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:28, Low Tide: 02:00, High tide: 21:10 Walvis Bay: 18° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 14:52, High tide: 08:27, Low Tide: 02:00, High tide: 21:09 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 21° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 17° | 32° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 35° Lubumbashi: 17° | 18° Mbabane: 19° | 25° Maseru: 16° | 23° Antananarivo: 18° | 22° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 17° | 23° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.39 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 135.34 | USD to AOA 912 | USD to BWP 13.9 | USD to EGP 50.26 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1487.99 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 28.12 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 86452.63 Up +1.13% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.86 Up +0.86% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 16246.33 Up +0.23% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29668.47 Down -0.29% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10075.28 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 865.86/OZ UP +0.86% | Copper US$ 4.33/lb DOWN -0.0027 | Zinc US$ 2 770.00/T DOWN -1.52% | Brent Crude Oil US$ 75.91/BBP DOWN -0.01 | Platinum US$ 1 007.54/OZ UP +0.66%