No Image Caption

#Rep-brokkies: 'n Pienk Oktober

Iréne-Mari van der Walt
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) se 'pienkwinkel' is oop! Alle produkte wat hier beskikbaar is, word verkoop om geld in te samel vir borskankerklinieke oral oor die land. Produkte beskikbaar is CAN se 2024-jaarbeplanner teen N$120 elk, die reeks #WingsOfChange t-hempde teen N$175 elk asook ’n verskeidenheid items waarmee jy borskankerbewusmakingsmaand in styl kan vier. Pienk Vrydag word vanjaar op 27 Oktober gevier, met die gewilde jaarlikse #Pink4BreastCancerWalk wat die Saterdag in samewerking met CAN, Medi-Clinic en NovaFM plaasvind. Op die foto verskyn Mucky Haushona, Karin Horn en Roberto Laubser van CAN met van die produkte wat vir vanjaar se pienk veldtog beskikbaar is. .

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!