Rep Brokkies: 'n Rooskleuringe Oktober
#RepBrokkiesNam #NMHnews
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) open vandag sy stylvolle pienkwinkel om fondse in te samel vir borsklinieke. Hiér is CAN se 2024-jaarbeplanner te koop teen N$120 elk.
Daar is ook se reeks #WingsOfChange T-hempde te koop teen N$175 elk asook ’n verskeidenheid items waarmee jy borskankerbewusmakingsmaand in styl kan vier.
Vrydag 27 Oktober is Pienk Vrydag, dan word hierdié maand met pienk kleredrag en die #Pink4BreastCancerWalk met CAN, Medi-Clinic en NovaFM die volgende dag gevier.
Op die foto is Mucky Haushona, Karin Horn en Roberto Laubser van CAN wat die pienk veldtog-items vir hierdie jaar ten toon stel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie