Cancer association handover 2023
Cancer association handover 2023

#RepBrokkies: 'Geel'fees fokus op kinderkanker

Henriette Lamprecht
Alexforbes ondersteun vanjaar se Yellow Ribbon Festival vir die bekamping van kinderkanker in Namibië met 'n borgskap van N$85 000. Vanjaar se fees vind op 2 September by die Atlantis-sportklub in Walvisbaai plaas en is 'n jaarlikse geleentheid om nie net bewusmaking te skep nie, maar ook kinderkankerpasiënte en hul gesinne te ondersteun. Deel van vanjaar se familiefees is 'n 20 km-fietsrit, 'n pretstap, 'n verskeidenheid stalletjies, speletjies en spesiale vermaak vir kinders. Die fees skop om 08:00 af en kaartjies is teen N$20 per persoon by die Kankervereniging van Namibië (CAN) se tak in Erongo beskikbaar beskikbaar, stuur 'n e-pos aan [email protected] of skakel (064) 461 271. Inskrywingsfooie vir die pretstap en-fietsrit is N$50 vir volwassenes en N$20 vir kinders.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!