• Tuisblad
  • Gesondheid
  • #RepBrokkies: Namibië gasheer van internasionale kongres vir arbeidsterapeute
matheus-ferrero-yfmjALh1S6s-unsplash
matheus-ferrero-yfmjALh1S6s-unsplash

#RepBrokkies: Namibië gasheer van internasionale kongres vir arbeidsterapeute

Henriette Lamprecht
Die Namibiese vereniging vir arbeidsterapeute (NAOT) is vanjaar die gasheer van die Arbeidsterapie Afrika-streeksgroep (OTARG) se 12e kongres. Die kongres skop volgende Maandag (21 Augustus) by die Universiteit van Namibië (Unam) se Hage Geingob-kampus in die hoofstad af en duur tot Donderdag. Dit vind plaas onder die vaandel Transforming Health and Well-being in Africa through Occupation en fokus op die beduidende rol wat arbeidsterapie speel in die verbetering van gesondheidsuitkomste sowel as die algehele welstand van inwoners op die vasteland. Spesiale gaste sluit in die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se verteenwoordiger in Namibië asook die president van die Wêreldfederasie van arbeidsterapeute.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!