Reusetekort aan entstowwe, medisyne
Sluit noodsaaklike kankermedikasie in
Die meerderheid van die entstowwe en ander farmaseutiese produkte word uit Suid-Afrika ingevoer waar produksie weens beurtkrag afgeneem het.
Katharina Moser - Namibiërs wat hulself teen verskeie siektes wil laat inent, sal sonder sukses moet omdraai aangesien die land tans ’n reusetekort aan sekere entstowwe en medis
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie