Sentrum fokus op palliatiewe sorg
Verminder onnodige hospitaalopnames
Wêreldwyd styg die behoefte aan dié tipe sorg weens verouderende bevolkings en die stygende las van nieoordraagbare en sommige oordraagbare siektes.
Henriette Lamprecht - Die Kankervereniging van Namibië gaan ’n sentrum vir palliatiewe sorg in Namibië vestig wat nie net versorgers en gesondheidswerkers in beide die staat en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie