Sowat 15 babas sterf weens ‘tradisionele behandeling’
Gesondheidsdienste ver van pasiënte geleë
Hospitale in die Kavango-Wes-streek ervaar 'n tekort aan medikasie en dokters en het boonop nie genoeg beddens vir al hul pasiënte nie.
Owerhede skat sowat 15 babas het vanjaar by die huis gesterf weens tradisionele behandelings wat voortspruit uit die ontoeganklikheid van gesondheidsgeriewe.Die senior mediese beam
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie