‘Te duur’ om babas te vang

Versekering tot N$200 000 per jaar
Net om die direkte koste aan jaarlikse versekering vir wanpraktyk tydens bevallings te dek, moet mediese praktisyns gemiddeld eers 23 "privaatfondsbabas" of 58 "Psemas-babas" vang.
Henriette Lamprecht
Uit 33% van mediese praktisyns (algemeen en spesialiste) wat versekering het, is net 27,5% vir mediese wanpraktyk verseker wat dekking bied vir dienste ná 26 weke van swangerskap,
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer