Vierde dosis nog nie in Namibië

Geen nuwe gevalle van Kraken-variant
Honderd-ses-en-twintig nuwe Covid-19-gevalle is die afgelope week in die land aangeteken.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Namibië het nog nie begin met die toediening van die vierde dosis entstof teen Covid-19, ofte wel die tweede aanvullende dosis (booster shot) nie. Met 126
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer