armoede-dryf-siekte-onder-san2020-10-210
armoede-dryf-siekte-onder-san2020-10-210

Voorvalle van skurfsiekte landwyd aangemeld

Henriette Lamprecht
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste sê 3 454 gevalle van skurfsiekte is vanaf Januarie tot Maart oraloor in die land aangeteken. Die meeste gevalle - 1 418 - is in die Kunenestreek aangeteken. Volgens die ministerie is die mees geraakte groepe gemeenskappe wat langs die noordelike grense woon, leerlinge in die geraakte streke en migrante-bevolkings in stedelike en peri-stedelike gebiede met onvoldoende of karige toegang tot water en sanitasiegeriewe.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer