Wêreldfisioterapiedag plaas kollig op laerugpyn
Tekort aan mense in dié beroep in Namibië
Fisioterapeute word oor etlike jare opgelei om 'n volledige kennis van die liggaam op te doen en vaardighede te leer om 'n wye reeks probleme te hanteer.
Fisioterapeute van oraloor die wêreld verenig jaarliks op 8 September om dié beroep te vier en te erken. Die Namibiese Vereniging van Fisioterapie (NSP) sluit met trots by die w�
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie