‘Leerlingdokters se verkorte werksure knel nie staatshospitale’

Die ministerie is aktief betrokke, verseker Shangula
Die leerlingdokters het 'n verklaring uitgereik waarin hulle aangekondig het dat hulle van Maandag af net die standaardwerksure van nege uur per dag sal werk.
Rita Kakelo
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê staatshospitale sal voortgaan om gesondheidsdienste te lewer ondanks ’n besluit deur leerlingdokter
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer