‘Niemand sien hoe my kinders huil’
Möller-saak: Vonnisoplegging in September
Die Möller-gesin het gister in die hoërhof getuig oor hoe die moord op hul pa en eggenoot hulle geraak het.
"Aan die begin was dit moeilik om skool by te woon en aandag in die klas te gee, maar met die ondersteuning van my onderwysers, my ma en my suster het ek besluit ek gaan dit vir my
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie