Amushelelo bates kwyt weens bedrogklagte
Nóg ’n terugslag vir ‘die mense se generaal’
Sy voertuie wat aan die staat verbeurd verklaar is, sluit 'n Mercedes-Benz AMG E63S, 'n Mercedes-Benz AMG A45, 'n Range Rover Sport 5.0 V8, 'n Audi Q3, 'n Audi A4 and twee BMW's in.
“Dit lyk vir my dat die blote ontkennings deur die respondent [Amushelelo] in die lig van duidelike en soms oortuigende bewerings deur die applikant [Imalwa], nie voldoende is ni
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie