1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02
1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02

AMUSHELELO, NAUYOMA KRY BORGTOG

Die aktiviste mnre. Michael Amushelelo van die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) en Dimbulukeni Nauyoma van die Affirmative Reposisioning (AR) se appèlaansoek by die hoërhof in Windhoek het geslaag.

Borgtog van N$5 000 is aan beide toegestaan.

Regter Christie Liebenberg het vanoggend uitspraak gelewer en beveel dat die mans nie binne ’n radius van 1 kilometer van China Town mag kom nie. Die ander borgtogvoorwaarde is dat die mans nie by enige onwettige openbare byeenkomste betrokke mag raak nie.

Video Kristien Kruger

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!