Asdrommoord: Verhoor begin eers volgende jaar
Saak begin op 7 Januarie
In die saak waarin 'n negejarige meisie in 2020 na bewering deur haar pa en stiefma vermoor en in 'n vullisdrom aan die brand gesteek is, se verhoor sal eers volgende jaar begin.
Die verhoor waarin ’n Zimbabwiese egpaar tereg staan op die moord van die negejarige Akundaishe Natalie Chipomho, sal eers volgende jaar begin.Die beskuldigdes se regsverteenwoor
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie