Asdrommoordsaak nader verhoor
Ma is kwytgeskel
Die staat beweer die negejarige meisie is deur haar pa doodgeslaan en daarna in 'n vullishouer gegooi en verbrand.
’n Zimbabwiese egpaar wat tereg staan op die moord van die negejarige Akundaishe Natalie Chipomho, se saak is in Februarie vanjaar vanaf die Windhoekse landdroshof na die hoërho
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie