Babi’s was vuil wasgoed in hof

Bewerings van verneukery
Jackson het onlangs aansoek gedoen om van sy vrou te skei en soek toesig van hulle drie kinders.
Kristien Kruger
Die selfverklaarde profeet en veroordeelde renosterstroper, Jackson Babi, en sy vrou Maria is tans in ’n smerige egskeidingsaak gewikkel. Die toesig van hulle minderjarige kinder
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer