Belastingaftrekking van N$33 m. skok Chinese firma
NamRA nader bank direk
NamRA se hoof het gesê die maatskappy het totale bates van N$160 miljoen in Namibië en 'n skamele N$33 miljoen sal nie tot die maatskappy se ineenstorting lei nie.
Jemima Beukes - ’n Chinese konstruksiemaatskappy het die hoërhof genader om die Namibië Inkomste-agentskap (NamRA) te beveel om sy besluit om N$33 miljoen in uitstaande belasti
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie