No Image Caption

Bloedskande-verhoor weer eens vertraag

Iréne-Mari van der Walt
Mbanga Siyomundi, die regsverteenwoordiger van ’n man wat na bewering sy dogter verkrag het, kan moontlik aan die saak onttrek weens uitstaande geld vir dienste gelewer.

Die man staan onder meer tereg op die verkragting en aanranding deur dreigemente van sy dogter tussen Desember 2009 en Oktober 2012, asook op drie klagte van verkragting, alternatiewelik bloedskande.

Hy word ook daarvan beskuldig dat hy sy dogter onwettig na Angola geneem het met die doel om haar seksueel te misbruik.

Regter Claudia Claasen het sy verhoor tot 17 Julie uitgestel en aan die beskuldigde gesê sy verwag dat hy sy regsverteenwoordiger genoeg tyd sal gee om voor te berei.

Die beskuldigde het gesê: “Op daardie dag sal daar nie verdere uitstel wees nie.” – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!