1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02
1 BREAKING NEWS_KING PRICE_082021-02

Bylmoord: Plaaswerker word skuldig bevind

Die man wat in 2018 ’n boer van die Otjimbingwe-omgewing met ’n byl doodgeslaan en die oorledene se vrou verkrag en ontvoer het, is vanoggend in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind.

Kazana Hausiku is aan ses klagte skuldig bevind, insluitend moord, verkragting, ontvoering, roof met verswarende omstandighede, die bestuur van ’n voertuig sonder ’n lisensie asook roekelose en/of nalatige bestuur.

Regter Naomi Shivute het die saak tot 12 September uitgestel vir finale betoë voor vonnisoplegging.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!