Dokter sny 'vrou se derms raak'

Operasie om sist te verwyder
Die vrou het glo 'n infeksie ontwikkel weens afval wat uit haar spysverteringstelsel gelek het toe haar derms na bewering raakgesny is.
Rita Kakelo
’n Vrou wat verlede jaar in ’n staatshospitaal in Windhoek opgeneem is om ’n sist op haar eierstokke te laat verwyder, moes later verneem die dokter wat die operasie uitgevoe
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer