'Dwelmhandelaars' bly agter tralies
N$1,7 miljoen se daggaplante
Die ma en dogter is Sondagoggend op 'n plot naby die Oamites Agri-eenhede in hegtenis geneem.
Waltraut Stiemert en haar 25-jarige dogter, Vicky Stiemert, het hul eerste verskyning in die landdroshof op Rehoboth gemaak op aanklagte van die handel in en besit van 87 daggaplan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie