Esau se borgaansoek uitgestel

Word op 12 Desember aangehoor
Twee Fishrot-beskuldigdes sal binnekort in die hoërhof verskyn en weer eens aansoek om borgtog doen.
Kristien Kruger
Die voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne en nou Fishrot-beskuldigde, Bernard Esau, se nuwe aansoek om borgtog sou Maandag in die hoërhof in Windhoek begin, maar
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer