Familie emosioneel ná vonnis
25 jaar tronkstraf
Die oudpolisieman verbonde aan die afdeling vir geslagsgeweld het sy eksmeisie in 2021 wreed aangeval en met 'n mes doodgesteek.
Die families van die oudpolisieman Morgan Brian Plaatjie (46) en sy oorlede eksmeisie, Yvette Louw, was in trane toe regter Dinnah Usiku hom gister tot 25 jaar tronkstraf gevonnis
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie