Fishrot: ACC soek glo nuwe verklarings
Staat jok, sê Shanghala
Die voormalige minister van justisie beweer 'n ACC-ondersoeker vra getuies om hul verklarings te verander.
Die Fishrot beskuldigde Sacky Shanghala het Vrydag in die hoërhof aangevoer dat ’n ondersoekbeampte van die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) werknemers by die ministeri
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie