Fishrotters soek ander hofsaal
Hof lewer uitspraak in Februarie
Sommige van die Fishrot-beskuldigdes meen die hofsaal waarin hulle verhoor word, het verskeie tekortkominge, soos die gebrek aan WiFi, kragpunte en sitplekke met rugleunings.
Hoewel die tralies by die hofsaal van die Windhoek Sentrale Gevangenis verwyder is, hou vier van die Fishrot-beskuldigdes vol met hul aansoek om na ’n ander hofsaal te skuif.“D
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie