Fishrotters soek bates terug

Polisie behoort glo nie saak te ondersoek
Vyf Fishrot-beskuldigdes versoek dat die voorlopige beperkingsbevel op hul bates – wat in 2020 toegestaan is – opgehef word.
Jemima Beukes
Die Fishrot-beskuldigdes James Hatuikulipi, Sacky Shanghala, Pius Mwatelulo en twee van hul maatskappye poog om ’n voorlopige beperkingsbevel op te hef wat in 2020 op versoek van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer