Fishrotters vra verlof tot appèl
Ses van die Fishrot-beskuldigdes verskyn vandag in die hoërhof in Windhoek vir ‘n aansoek om verlof om teen dié hof se besluit om hul borgtogaansoek van die hand te wys, in die hooggeregshof te appelleer.
Mnre. Sacky Shanghala, James Hatuikulipi, Mike Nghipunya, Pius Mwatelulo, Philipus Mwapopi en Otneel Shuudifonya se formele aansoek om borgtog is in April vanjaar deur regter Shafimana Ueitele van die hand gewys.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie